Nie vir die sensitiewe luisteraar nie.
Hy het deur die skaduwees beweeg. Onopvallend. Berekenend. Dodelik. Agter ’n vriendelike gesig en valse beloftes het Luis Alfredo Garavito ’n spoor van verdwynings, vrees en verwoeste families gelaat. Vir jare het niemand die volle omvang van sy misdade besef nie. Toe die waarheid uiteindelik aan die lig kom, was dit erger as wat enigiemand kon dink. In hierdie episode van Onder die Lamplig stap ons deur een van die donkerste ware misdaadverhale in die geskiedenis.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #LaBestia #LuisAlfredoGaravito #Columbia #Johannesburg #CapeTown #Durban #SouthAfricanTrueCrime



