Show notes
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe vol-lengte episode elke Woensdag, en 'n kort episode elke Sondag.Vind meer uit oor vanaand se borg:The Quiller by https://www.facebook.com/profile.php?id=100077828896268&mibextid=ZbWKwLVanaand se storie kom uit 'Die Beste Spookstories' van C.J. Langenhoven.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:https://www.facebook.com/Slaapstorieshttps://instagram.com/slaapstories_virgrootmenseAs jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie:https://www.buymeacoffee.com/SVGMAs jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!As jy graag op 'n ander platvorm as Spotify wil luister, volg die skakel: https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmenseHoop jy geniet die episode.Lekker slaap.


