Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories Vir Grootmense
Knurremurre - Ruth Manning-Sanders
13 minutes Posted Sep 23, 2023 at 10:00 pm.
0:00
13:49
Download MP3
Show notes

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.


Inleidings liedjie - Scaramoosh my ou vriend deur Herman Holtzhauzen


Nuwe vol-lengte episode elke Woensdag, en 'n kort episode elke Sondag.


Vind meer uit oor vanaand se borg: M.G. Schoombee by https://www.facebook.com/ReadArach/


Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: https://www.facebook.com/Slaapstories?mibextid=MKOS29

https://instagram.com/slaapstories_virgrootmense?igshid=OGQ5ZDc2ODk2ZA==


As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: https://www.buymeacoffee.com/SVGM


As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!


As jy graag op 'n ander platvorm as Spotify wil luister, volg die skakel: https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense


Hoop jy geniet die episode.

Lekker slaap.