
GERHARD PAPENFUS
In hierdie episode neem Leon Wessels die program (vriendelik) oor, en gesels met Gerhard Papenfus.
https://bit.ly/sdsdi023
Deel dit met iemand.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
This podcast uses Buzzsprout for stats. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.
