Radical Life
Radical Life
Radical Life
Jehovah Rohi
44 minutes Posted Apr 17, 2024 at 1:19 am.
0:00
44:40
Download MP3
Show notes
In Bybelse tye het herders het 'n kritieke rol gespeel in die versorging en beskerming van die kudde.  Op soortgelyke wyse, skets Psalm 23 God as 'n liefdevolle en oplettende herder wat voorsien, lei,   beskerm en sy kinders onderhou, net soos 'n herder doen vir sy skape.