The Plan B Podcast
The Plan B Podcast
Nova Mentis
#5: Dawie Roodt (Efficient Wealth): Die geskiedenis van geld, monetêre beleid, en Bitcoin
54 minutes Posted Sep 27, 2021 at 5:16 pm.
0:00
54:20
Download MP3
Show notes

Vandag, in ons eerste Afrikaanse Plan B episode, gesels Tian en Eswee met Dawie Roodt, een van Suid-Afrika se voorste ekonome. Ons takel verskeie onderwerpe soos die geskiedenis van geld, monetêre beleid, en waar Bitcoin in die prentjie pas.

Dawie is 'n ongelooflike denker en ons sien uit om hierdie insiggewende episode met julle te deel!