Nuusmakers met Mia Spies
Nuusmakers met Mia Spies
Mia Spies & Volume
Hoe veilig is dit om te vlieg vandag? Mia Spies vra lugvaartkenner Wouter Botes
25 minutes Posted Mar 25, 2022 at 2:45 am.
0:00
25:39
Download MP3
Show notes

Vroeër die maand is duisende passasiers van Kulula en British Airways gestrand gelaat toe Comair se bedryfslisensie deur die Burgerlugvaartowerheid opgeskort is, ná ‘n reeks veiligheidsverwante voorvalle. Die opskorting is na vyf dae opgehef, maar kort daarna was Comair weer in die soeklig toe ‘n British Airways vliegtuig se landingstoerusting probleme ervaar het. Nou is baie passasiers huiwerig of bang om te vlieg. Die lugvaartkenner Wouter Botes, sê daar is geen rede tot kommer daarbo in die wolke nie.