
03/09 - ‘Inent-paspoorte’ vir SA oorweeg; 8 vas vir fluitjieblaser-moord; én Paralimpiërs “sit ons op wêreldkaart”
Hoofnuus die week is dat ‘n nuwe variant van die koronavirus, bekend as C.1.2, in agt provinsies in die land geïdentifiseer is; Die regering oorweeg inent-paspoorte vir landsburgers; Agt vergdates vas vir moord op fluitjieblaser Babita Deokaran; In KZN is 11 dood in twee massaskietvoorvalle in Umlazi; Nog net een SA’ner oor in Kaboel; Orkaan Ida saai verwoesting in New York; en Paralimpiese sterre sit SA “op die wêreldkaart”, sê Ramaphosa.
This podcast uses Captivate for stats and dynamic audio and Captivate for stats and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.
