NB Publishers
NB Publishers
NB Publishers
Vers & vrou
1 hour 1 minutes Posted Jul 15, 2020 at 12:47 pm.
0:00
1:01:12
Download MP3
Show notes
Vers & vrou is 'n versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue – en vir dié wat met vroue leef. Bestel Vers & vrou, saamgestel deur Karen de Wet, by boekwinkels of aanlyn.
Verskeie vrouedigters het virtueel saamgewerk om hierdie spesiale podsending te skep. Luister hier na voorlesings, meestal deur die digters self, van gedigte wat in die bloemlesing Vers & vrou verskyn.
Musiek: Holy Dust (Acoustic) deur Wildlight: https://freemusicarchive.org/music/Wildlight/The_Tide_Acoustic/Wildlight_-_The_Tide_Acoustic_-_06_Holy_Dust_Acoustic