NB Publishers
NB Publishers
NB Publishers
Voorlesing van Pippie gaan saam op 'n skooluitstappie
7 minutes Posted May 22, 2020 at 12:23 pm.
0:00
7:28
Download MP3
Show notes
Die feestelikhede duur voort. Tiedliepom, pomliedaai!! Ons deel graag hierdie voorlesing deur Christine Voorendyk uit Pippie gaan saam op ’n skooluitstappie wat in die Pippie Langkous-omnibus verskyn.
Pasop net, daar’s dalk ’n monster in die Wonderwoud…