NB Publishers
NB Publishers
NB Publishers
Kerneels Breytenbach oor Hond se gedagte
1 hour 3 minutes Posted Mar 24, 2020 at 1:39 pm.
0:00
1:03:31
Download MP3
Show notes
Luister hier na oud-Springbokkaptein Wynand Claassen se gesprek met Kerneels Breytenbach oor sy roman, Hond se gedagte, by die Toyota US Woordfees 2020.
Bestel Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach by jou naaste boekwinkel of aanlyn. Meer oor dié verrassende, hoogs vermaaklike roman: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798179294