NB Publishers
NB Publishers
NB Publishers
Blydskap: Mindfulness-wenke vir 'n vreugdevolle lewe
36 minutes Posted Feb 24, 2020 at 12:35 pm.
0:00
36:56
Download MP3
Show notes
Ons het onlangs Johannes de Villiers se nuwe boek Blydskap: Mindfulness-wenke vir 'n vreugdevolle lewe by Exclusive Books in Stellenbosch bekend gestel. Al was daar geen elektrisiteit nie (dankie, Eskom!) het almal vol nuwe woema daar weggegaan!
Bestel Blydskap deur Johannes de Villiers by jou naaste boekwinkel of aanlyn.