NB Publishers
NB Publishers
NB Publishers
Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots
33 minutes Posted Aug 8, 2019 at 7:37 am.
0:00
33:14
Download MP3
Show notes
Wat gebeur as ’n skrywer (Debbie Loots) en ’n sielkundige (Abraham le Roux) op ’n bank sit en gesels oor haar karakters se issues? Luister hier na ’n gesprek oor Die boek van gelukkige eindes.
Bestel Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots by jou naaste boekwinkel of aanlyn (ISBN 9780795802034, R265).