NB Publishers
NB Publishers
NB Publishers
Onderhoud met Koos van der Merwe op PEFM
14 minutes Posted Jun 22, 2018 at 10:48 am.
0:00
14:46
Download MP3
Show notes
Bernard en Christelle van PEFM gesels met Koos van der Merwe oor sy nuwe boek, Sielskos.
Hierdie bundel is saamgestel uit hoogtepunte van die laaste 15 jaar se "Laaste sê"-rubrieke deur Koos van der Merwe in Sarie. Koos weef meesterlik met woorde en het die vermoë om diep betekenis uit alledaagse situasies te haal. Koos vertel van mense, en hulle soeke na hoop, maar ook ons almal se verlange na die Een wat ons nooit sal laat gaan nie.
Nou beskikbaar!
Sielskos deur Koos van der Merwe
ISBN: 9780796320995
Prys: R195,00 (Onderhewig aan verandering)