
Konvergensie: Onbesproke Bybelprofesie - Reeks 1 Episode 1
Reeks 1 en Episode 1 Ons gesels oor konvergensie vanaf ‘n bybelse perspektief en die rol wat die onafhanklikheidsverklaring van Israel in Bybelprofisie speel. In ‘n onderste bo wêreld wat geassosieer word met onsekerheid, is daar ‘n toenemende bewuswording van Bybelprofesie onder gelowiges.
This podcast uses Anchor (from Spotify) for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.
