Kommentaar
Kommentaar
RSG
Dec 17, 2023 · 59 min

Kommentaar 17 Desember 2023

MP3

Goeie nuus vandag is dat Gerco Van Deventer deur Alqaude vrygelaat is. Gift of the Givers het bekend gemaak dat hy in Algeria vrygelaat is. Imtiaaz Sooliman van Gift of the givers gesels hieroor. Ons praat oor oud president Jacob Zuma se politieke planne, die staking by Gold One aan die Oos-rand  en verskeie leierskapverkiesings in die wêreld wat in 2024 plaasvind.

This podcast uses Omny for stats, tracking, and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.