Show notes
NOTE - This interview is exclusively available in Afrikaans.Op Cuppa Caxton verwelkom ons LeSonne Forbes op die program.LeSonne is stigter van The Kaalvoet Photographer en neem gereeld "kuns" met die hulp van die kameralens.Sy wei ook graag uit oor haar passie tot die beroep en hoe sy deurdruk ten spyte van die skade, danksy die Koronavirus.Cuppa Caxton airs Visit www.shopbeat.co.za/caxton/caxton.htmlCaxton Radio - More Local More Often

