Show notes
NOTE: This interview is exclusively available in Afrikaans.Nuutbekende sangeres en Namibsroos Joharetha Nel verskyn op die Cuppa Caxton-oggendprogram.Die talentvolle vermaakpersoonlikheid vertel oor haar beginjare, haar debuutalbum en oor die lewe in die Suidwes-land.Haar album is vir vier NAMAS genomineer en gesels sy ook oor die vestiging van die Walvisbaai-Oesterfees.Cuppa Caxton airs Visit www.shopbeat.co.za/caxton/caxton.htmlCaxton Radio - More Local More Often

