Elevated with Jenna-Leigh
Elevated with Jenna-Leigh
Radio Pulpit
Die getuienis agter Jesmé Swartz se “Alles is Okay”
26 minutes Posted Dec 26, 2025 at 10:00 am.
0:00
26:49
Download MP3
Show notes
In hierdie in-diepte gesprek deel die sanger, liedjieskrywer, televisiepersoonlikheid én smaakmaker Jesmé Swartz openhartig oor die persoonlike verlies van haar ouma, oupa en oom — en hoe daardie seer uiteindelik gelei het tot haar nuwe treffer, “Alles is Okay”. Leer hierdie dinamiese dame beter ken en word geïnspireer deur haar storie van rou, geloof, genesing en hoop.