Elevated with Jenna-Leigh
Elevated with Jenna-Leigh
Radio Pulpit
Nasiebou: "Maak 'n klein verskil en begin 'n rippeleffek"
24 minutes Posted Jan 12, 2024 at 9:46 am.
0:00
24:11
Download MP3
Show notes
Baie inwoners in die klein dorpie, Napier, tussen Caledon en Bredasdorp in die Wes-Kaap kry swaar. Dié twee dames van Elpida-stigting dien die gemeenskap en sê God help hulle om 'n verskil te maak. Luister en word geïnspireer om sélf ook nasie te bou in jou gemeenskap.