Elevated with Jenna-Leigh
Elevated with Jenna-Leigh
Radio Pulpit
Vrouwees, Moederskap en meer met Steffi van Wyk-Brink
29 minutes Posted Aug 14, 2023 at 1:39 pm.
0:00
29:46
Download MP3
Show notes
Die fiksheidsmodel en voormalige deelnemer aan Survivor, Steffi van Wyk Brink, is ook 'n voormalige Mej Nambië. Sy gesels oor haar geloof, huwelik met die bekende akteur, Clint Brink en pragtige baba dogtertjie, Ariella Harmony, met Jenna-Leigh op Elevated.