Elevated with Jenna-Leigh
Elevated with Jenna-Leigh
Radio Pulpit
Sangsensasie se hakkelry kan haar nie onderkry
26 minutes Posted Jun 19, 2023 at 7:47 pm.
0:00
26:38
Download MP3
Show notes
Jodi Jantjies laat haar nie onderkry deur haar hakkelry nie. Sy vertel hoedat sy sélf haar grootse boelie was, hoe sy haar vrese en angs oorkom het en deel raad oor hoe om self-kritiek te oorkom. "Find your purpose dan sal die ding wat jou bangmaak nie meer veel saakmaak nie," vertel sy.