Elevated with Jenna-Leigh
Elevated with Jenna-Leigh
Radio Pulpit
Aletté Winckler - "Die goue draad in my lewensreis"
39 minutes Posted Mar 30, 2023 at 11:12 am.
0:00
39:11
Download MP3
Show notes
Die veelsydige sakevrou, ma, pastoorsvrou, aanbidder en skrywer, Aletté Winckler, sê die lewensreis is nie altyd maklik of lekker nie, maar die wil van God is die veiligste plek om te wees. Luister na haar getuienis van moeilike tye tot florerende familie, besigheid en bediening.