Elevated with Jenna-Leigh
Elevated with Jenna-Leigh
Radio Pulpit
Hy het Alkoholisme oorwin en God ontdek
25 minutes Posted Jul 27, 2021 at 11:26 am.
0:00
25:50
Download MP3
Show notes
Die bekroonde joernalis, gepubliseerde skrywer en sanger / liedjieskrywer, Malvory Adams, deel sy getuienis oor hoe hy Alkoholisme oorwin het. In die proses het hy ook 'n spoor van pyn agtergelaat en God ontdek.
Hy het by Jenna-Leigh Bilong op Elevated aangesluit vir hierdie eerlike en openlike gesprek.