Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Dan Pienaar
49 minutes Posted Oct 25, 2019 at 3:00 am.
0:00
49:45
Download MP3
Show notes

HELDE


In Bloemfontein is ʼn voorstad genaamd Dan Pienaar. Bloemfontein is nie die enigste stad met ʼn voorstad wat na generaal-majoor Dan Pienaar genoem is nie. Wie was Dan Pienaar? En waarom was dit vir die Suid-Afrikaanse gemeenskap van die 1940's belangrik om hom te herdenk deur nuwe ontwikkelde voorstede na hom te vernoem?


Was hy ʼn held uit die Twee Wêreldoorlog (1939-1945) of moet hy beskou word as ʼn tragiese figuur omdat hy op 19 Desember 1942 in ʼn vliegtuigongeluk gesterf het?



Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.