Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Grond: Inleiding
22 minutes Posted Sep 6, 2019 at 3:00 am.
0:00
22:07
Download MP3
Show notes

GROND


Eensgesind het 'n splinternuwe reeks geskep wat die geskiedenis van grondbesit in Suid-Afrika onder die vergrootglas plaas.

Eerstens is dit belangrik om te bepaal hoe grondbesit as sodanig in Suid-Afrika begin het en hoe dit aanleiding gegee het tot eiendomsbesit in die moderne tydperk waarin ons tans in leef.


Luister gerus saam na hierdie inleidende episode van Eensgesind se reeks: Grond.




Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.