Draaipunt I Liomee Vosloo
Draaipunt I Liomee Vosloo
Radio Tygerberg 104FM
Apr 14, 2023 · 11 min

Draaipunt | Dink aan die Here in jou grysheid | Lorrein Katzke & Hendrik Marcus

MP3
Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Lorrein Katzke. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.