Draaipunt I Liomee Vosloo
Draaipunt I Liomee Vosloo
Radio Tygerberg 104FM
Draaipunt | Amanda Hatting | Lorrein Katzke
12 minutes Posted Feb 17, 2023 at 11:00 am.
0:00
12:45
Download MP3
Show notes
Draaipunt. Amanda het n hoë rang in die polisie beklee, tog kon sy die gesinsgeweld in haar eie huis nie beheer nie. Wanneer daar boonop n verskriklike tragedie gebeur kan jy nèt op die Here steun.