Draaipunt I Liomee Vosloo
Draaipunt I Liomee Vosloo
Radio Tygerberg 104FM
Draaipunt | Petra Smith | Genees van depressie
9 minutes Posted Apr 8, 2022 at 7:00 pm.
0:00
9:10
Download MP3
Show notes
Die lewe loop soms krom draaie en veral die afgelope twee jaar het baie mense gesukkel om hulle kop en gemoed bo water te hou. Na 'n tydperk van moedeloosheid en depressie, getuig Petra vandag van God se groot genade in haar lewe