Draaipunt I Liomee Vosloo
Draaipunt I Liomee Vosloo
Radio Tygerberg 104FM
Draaipunt I Ds Tertius Bezuidenhout en Francois | Wonderwerk Genesing
12 minutes Posted Mar 31, 2022 at 3:30 pm.
0:00
12:35
Download MP3
Show notes
Francois word eenmiddag in spitsverkeer van sy motorfiets geruk deur 'n trok en hy beland onder die wiele van 'n 4x4 voertuig wat dwarsoor sy bors ry. Dokters gee die tyding: hy sal nie oorleef nie. Sy lewe hang aan 'n draadjie en toe kom die deurbraak deur volgehoue gebed en geloof van 'n groep mense wat weier om die diagnose te aanvaar