Show notes
Jacqueline se lewe lees soos 'n riller. Sy kind word sy gemolesteer deur 'n familielid en as tiener word sy verkrag deur 3 jongmans op 'n familiepartytjieHierdie gebeure het 'n ontuitwisbare invloed op haar lewe gehad totdat Jesus op 'n baie traumatiese gebeure in haar lewe kom

