Show notes
Piet Uys en Gideon Janse van Rensburg het gedink die einde het vir hulle aangebreek toe hulle kajak begin sink in die Persiese Golf. Vir 6 ure klou hulle vas totdat hulle later besef die puntjie waaraan hulle vashou gaan binne minute onder die water verdwyn

