Draaipunt I Liomee Vosloo
Draaipunt I Liomee Vosloo
Radio Tygerberg 104FM
DRAAIPIUNT MET CLIVE TREU | Geestelike reis na ontrou
12 minutes Posted Nov 26, 2021 at 7:00 pm.
0:00
12:22
Download MP3
Show notes
Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Lorrein Katzke. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.