Brandpunt
Brandpunt
Radio Pulpit
SARK / SACC vra vir nasionale dialoog oorSuid-Afrika se migrante kwessie
26 minutes Posted Mar 24, 2022 at 10:00 am.
0:00
26:16
Download MP3
Show notes
Wynand gesels met algemene sekretatis van die NG Kerk na aanleiding van n artikel wat hy oor die huidige migrante kwessie in Suid Afrika op die E kerkbode blad geplaas het asook n gesprek wat Johann Els met Bishop Malusie Mpulwana van die SACC gehad het oor ongedokumenteere werkers in Suid Afrika