Brandpunt
Brandpunt
Radio Pulpit
Net 50 mense in die Kerk sê die regering maar wat sê die Bybel?
27 minutes Posted Feb 25, 2021 at 8:31 am.
0:00
27:23
Download MP3
Show notes
Brandpunt het die opinies van kerklui gaan vra oor die regering se wetgewing dat net 50 mense per kerkdiens bymekaar mag kom, terwyl dieselfde reels nie noodwendig vir Cassinos restaurante en rolprent teaters en Malls geld nie.