Brandpunt
Brandpunt
Radio Pulpit
Wat om te doen as 'n geliefde onverwags sterf
27 minutes Posted Jan 28, 2021 at 10:03 am.
0:00
27:16
Download MP3
Show notes
So wat staan jou te doen wanneer jou geliefde uit die bloute sterf en jy onder al hierdie emosies nog al die reelings ook moet tref. Brandpunt het met Ds Braam Klopper N.G Predikant en Rou berader asook Elsabe Basilio mede eienaar van Grobelaars begrafnis ondernemers asook Erica Fitzgibbon Boedel prokureur gaan gesels oor die verloop van sake sou jy of n geliefde skielik te sterwe kom