AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
FIKSIE 3. "Teresa se Oranje Emmertjie". Kortverhaal uit Guatemala.
14 minutes Posted Mar 30, 2020 at 2:00 pm.
0:00
14:24
Download MP3
Show notes

Kortverhaal. Vrolike storie oor 'n oranje emmer en 'n besonderse vrou. Daar is die mooiste geel kerk in 'n klein dorpie in Guatemala. Op die trappe sit 'n bedelaar. Ek was een van die fotograwe wat vir Teresa afgeneem het. (Of het ek?) Goeie stories is "effens waar" en "effens verbeelding" van skrywers.........Teresa het 'n oranje emmerjie gehad (of het sy nie?).

Support the show