AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Kanada Immigrasie 32. Wat's fout in SA? Deel 1. My opinie oor die probleme in die land.
8 minutes Posted Jan 15, 2020 at 5:00 am.
0:00
8:02
Download MP3
Show notes

Ek was tot middel Desember 2019 in SA vir 'n kuier met familie en vriende -- vir 'n maand. Ek was 4 jaar laas in die land. Die keer het so baie goed my gepla. Ek is reeds 21 jaar weg uit SA en is nou 'n "toeris" en nie meer 'n "inwoner" nie. Verder, het ek ook 'n 'sissie' geword, want die gevaar en toestande in die land het my geskok. So wat is dan fout in SA as mens as 'n toeris of buitestaander daarna kyk? Wat het my so gepla? Deel 1 van 2.

Support the show