AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Kanada Immigrasie 17. SWOT: Universiteits-kursus uit SA. Athabasca University in Kanada.
9 minutes Posted Nov 8, 2019 at 11:00 pm.
0:00
9:56
Download MP3
Show notes

Episode 17. SWOT terwyl jy wag by 'n aanlyn-universiteit in Kanada. ATHABASCA University. Ek het al 7 kursusse by hulle gedoen. Goeie nuus: Jy moet net 16 wees, kort nie eers Graad 12 nie. Dis net DUUR want jy is 'n Buitelandse Student. Maar, die duur kursus gaan jou baie help. Jy kry vir 1 vak 3 krediete. Jy het 6 maande om dit voltooi. As jy sien die vak is te swaar, dan STAAK jy binne 2 weke, en kry jou geld terug (of 'n krediet vir 'n ander vak).

Support the show