AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Bosnië 3. Moeilikheid in Sarajewo. Ek maak 'Kultuur' foute en mense gil op my. Swaar-reis tye.
9 minutes Posted Oct 31, 2019 at 9:00 pm.
0:00
9:36
Download MP3
Show notes

Episaode 3. As ek so na my eie stories luister, klink dit of ek op 'n Pienk-Wolkie deur Bosnië gefladder het. Nee! Die plek is 'n konstante paradoks en het my so deurmekaar gemaak. Een oomblik kuier ek by 'n towenaar, volgende oomblik gil iemand op my. Ek was in die moelikheid in Sarajewo. Sommer op die eerste dag al toe 'n man my naby my woonstel sommer uit die pad gestamp het. In 'n winkel het 'n ander man my uitgejaag (hy't geskreeu). Dan drink ek gou baie water, huil gou effens en sit iewers plat op die grond om net asem te kry. Dan maak ek stories oor ander goed -- nie die swaar goed van reis nie. Ek het alles verkeerd gedoen in Bosnië. Reis-gidse sê niks hierioor nie.

Support the show