AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Kanada Immigrasie 9. Koebaai my kind. Koebaai Mamma en Pappa.
6 minutes Posted Oct 25, 2019 at 9:00 pm.
0:00
6:56
Download MP3
Show notes

Ek wil eintlik glad nie hieroor praat nie. Maar KOEBAAI word 'n massiewe Olifant in die kamer en hy sit en loer as julle braaivleis hou. Die Olifant dra 'n wit en rooi Kanada vlag. Iewers, weet almal, gaan die dag kom waar mens moet sê: "Koebaai." Ek het paar keer 'n traantjie gaan stort toe ek hierdie stuk moes skryf. Koebaai is "the saddest song."

Support the show