AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
China 5. Ek pieps in China en mense sien my! Hulle waai ...
8 minutes Posted Sep 30, 2019 at 2:00 am.
0:00
8:02
Download MP3
Show notes

Ek het nie geweet iemand kan my sien nie. Vir 2 weke lank! O wee. Ek giggel nou oor hierdie verskriklike storie, maar ek kry soooo skaam. Daar was by die skool so dun riviertjie in die toilet en ai? Woordloos. Hierdie was beslis een van my AAKLIGSTE oomblikke van rondreis in vreemde lande.

Support the show