AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Burma 1. Die vrou uit Burma laat my tiekiedraai dans op die skool se lessenaar.
7 minutes Posted Sep 18, 2019 at 1:00 am.
0:00
7:56
Download MP3
Show notes

Ek was in Burma. Dis die wonderlikste plek - 'n toeris se droom. Maar, dis 'n komplekse land. Hier in Kanada, gee ek Engels vir vlugtelinge uit Burma. O, wee. Wat 'n onmoontlike taak. Ek staan naderhand op 'n tafel en skoolhou. As iemand iets reg kan uitspreek, dan doen ek wat wat hulle vra. Dadelik. Dit word 'n wonderlike les. Iemand sê dans ... toe tiekiedraai ek van dankbaarheid.

Support the show