AGTERBLAD
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
Episode 0 - Welkom by Agterblad!
2 minutes Posted Sep 5, 2021 at 8:32 pm.
0:00
2:45
Download MP3
Show notes

In dié episode verwelkom ons almal na die nuwe sport-verskeidenheidsprogam wat die potgooi wêreld betree! Ons bied vir jou 'n voorsmakie van die program, asook wat om te verwag van Episode 1 op Sondag die 12de September.