Agri SA
Agri SA
KlankBank
Agri SA Kongres 2019: Episode 8: Barret Bar
27 minutes Posted Nov 12, 2019 at 7:45 am.
0:00
27:02
Download MP3
Show notes
As die strategiese hoof van Geïntegreerde Oplossings van die John Deere Intelligence Solutions Group VSA, fokus Bar se praatjie op die revolusie van presisie-landbou deur kunsmatige intelligensie. Met ‘n Meestergraad in Ekonomie en ‘n MBA van die Kellogg School of Management, verduidelik hy hoe John Deere beplan om tegnologie en kunsmatige intelligensie aan te wend ten einde landbou waarlik te hervorm midde in die vierde industriële rewolusie. Hy praat oor John Deere se betrokkenheid in Afrika en hoe hulle onderneem om ‘n meer winsgewende en volhoubare omgewing vir boere plaaslik en wêreldwyd te skep.