Agri SA
Agri SA
KlankBank
Agri SA Kongres 2019: Episode 6: Hano Jacobs
22 minutes Posted Nov 12, 2019 at 7:39 am.
0:00
22:59
Download MP3
Show notes
Die hoof bedryfsamptenaar van Payteq, wat spesialiseer in die voorsiening van betalings- en rekeningoplossings, voer die gesprek verder oor tegnologie op die plaas. Payteq se fokus is op effektiewe betalingsisteme vir landbou. Volgens Jacobs is betalingstelsels die ruggraat vir enige ekonomie. Omdat die banksektor die afgelope ruk deur ‘n ongelooflike evolusie beweeg het, met die klem wat na digitale bankwese verskuif, het dit ‘n direkte invloed op die verbruiker as die eindbestemming van produksie.